Skole in Namibië gesluit weens doodlike siekte

Die skole is Namibië, privaat en staat, is bedwing om Donderdag, 24 Januarie, te sluit. Die uitbreek van ‘n doodlike bateriële infeksie, wat aansteeklik is, is die oorsaak van die skielike besluit, gemaak deur Dr TL Shilongo, minister van onderwys. Skole moét egter aanlyn skool doen in die tydperk gegee deur die staat. Indien ‘n skool weier om toe te maak, sal hulle semier toe gemaak word.

Carla Prinsloo
Kanaal 46